Description

62 boer koeie met kalwers beskikbaar waarvan baie koeie weer sigbaar dragtig is (3in1) koeie loop konstant tussen bulle
R1150000 plus btw vir die pakkie
Het ook 33 dragtig koeie beskikbaar teen R13,900 plus btw